On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Bou aan jou kind se toekoms by Gimmies!

───   15:38 Wed, 22 Apr 2026

Sponsored15:38 Wed, 22 Apr 2026
Bou aan jou kind se toekoms by Gimmies! | News Article

Potchefstroom Gimnasium nooi alle voornemende leerders en hul families na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei 2026!

Ontdek waarom hulle ’n top-skool is met wêreldklas-fasiliteite – van die nuwe hokkie-‘astro’ tot binneshuise krieketnette. Koshuisbesoeke begin om 16:00, en die amptelike program skop om 17:45 af. Bespreking is noodsaaklik! 

Besoek Gimmies se webtuiste om te registreer: gimmies.co.za

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.