On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Inspiration

Ope brief aan Alzheimer's

───   06:20 Thu, 08 Sep 2022

Ope brief aan Alzheimer's | News Article

Die Good Morning Breakfast-span het met Anneke Niewoudt kontak gemaak nadat sy 'n ope brief aan Alzheimer's geskryf het.

Anneke Niewoudt het haar ope brief aan Alzheimer's vir die Good Morning Breakfast-span voorgelees nadat haar ouma deur die siekte geraak is.

Luister na die ope brief hier:

Also read: Will an apple a day keep the doctor away?

Die Good Morning Breakfast span het toe gesels met Dr Chantelle van der Bijl oor die stappe wat jy kan neem om Alzheimers se siekte moontlik te voorkom of te vertraag.

Luister na die volle onderhoud hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.