On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Inspiration

LUISTER: Leah se ouers vertel van noue ontkoming

───   18:43 Mon, 27 Mar 2023

LUISTER: Leah se ouers vertel van noue ontkoming | News Article
Magda en haar dogters, Leah en Emma. (FOTO: Verskaf)

Magda van Tonder se tweejarige dogtertjie Leah het vroeër vandeesmaand hoofbeserings opgedoen toe sy uit ’n venster op die eerste verdieping van hul meenthuis in Randburg geval het.

Lees ook: Tweejarige oorleef val deur venster op eerste verdieping

Leah en haar ouers kuier tans by ouma Magda Meyburgh in Bloemfontein en het hul ervaring op OFM se Joyride gedeel.

Die tweejarige het ’n venstertjie oopgemaak in die kamer waarin sy en ousus Emma gewoonlik speel. Leah het kop eerste by die venster uitgetuimel, maar genadiglik eerste die rand van ’n trampolien op die grondvloer getref, wat haar val gestuit het, voordat sy op die plaveisel geland het.

Lees ook: 'Vurige gebed van gelowige het groot krag’ – ouma ná fratsongeluk 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.