Inspiration
Die 'Backyard Boer' met Thabo Olivier─── 07:25 Mon, 15 May 2023

Het jy al gewonder wat om met daardie ou emmer te doen, hoe gemaak met jou gebruikte, gemaalde koffiebone of hoe jy jou tuinbou vernuf kan opskerp? Die Good Morning Breakfast vra Thabo Olivier vir wenke sodat jy 'n "Backyard Boer" kan word.
Die Good Morning Breakfast-span nooi Voedselsekerheidsaktivis, Thabo Olivier, om sy kennis te deel met Jan Alleman wat sy grond en alledaagse toerusting die beste wil benut om 'n volwaardige "Backyard Boer" te word.
LEES OOK: Vrystaatse dorpe beplan om eie krag op te wek
Luister na die volledige onderhoud hier:
In hierdie episode vertel Thabo hoe ons gebruikte koffiegronde vir kompos kan gebruik:
In hierdie episode vertel Thabo ons hoe om meer patats te kweek van die wat ons by die winkel gekoop het:
In hierdie episode vertel Thabo wat ons kan doen om die "goeie" insekte na ons komposhoop te nooi om enige gewone kompos in 'n SUPER-kompos te verander:
In hierdie episode vertel Thabo hoe jy die binneste kartonrolletjies van toiletpapierrolletjies en karton-eierbakkies beter kan gebruik om jou saailinge te begin: