Inspiration
Vrystaatse Vrouerugbyspan opgewonde oor eindstryd teen SWD Eagirls─── 12:21 Wed, 02 Aug 2023
Die Good Morning Breakfast-span gesels met die Vrystaatse vrouerugbyspan se kaptein, onderkaptein en afrigter voor die eindstryd die naweek teen die SWD Eagirls.
Die Good Morning Breakfast-span het met die Vrystaatse vrouerugbyspan se kaptein, Bernice Strydom, en onderkaptein, Kamo Makoele, asook hul afrigter, Anton Smith, voor die naweek se eindstryd in die Eerste Divisie-kompetisie teen die SWD Eagirls gesels.
LEES OOK: Willem Postma se 0. 12-netbalspan op pad na SA kampioenskap
Hulle vertel oor hul voorbereiding vir die eindstryd en hoewel hulle opgewonde is bly hul fokus op die belangrikheid van die wedstryd. Hulle sê die span werk hard en is baie toegewyd.
Luister na die volledige gesprek hier:
