Inspiration
OVK nooi jou na hul dameskonferensie in Bloemfontein─── 09:34 Wed, 23 Aug 2023
Sponsored09:34 Wed, 23 Aug 2023
OVK se dameskonferensie, in vennootskap met Total Energies, vind 1 en 2 September 2023 plaas by Doringbos in Bloemfontein.
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met OVK Bestuurer: Bemarking en Kommunikasie, Christel Basson gesels oor die inhoud van die twee dae en hoekom die tema “Chic Boerin” is. Luister hier:

