On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Inspiration

Vrystaat-Versorging in Aksie vier 115 jaar van dienslewering

───   09:00 Thu, 21 Sep 2023

Vrystaat-Versorging in Aksie vier 115 jaar van dienslewering | News Article

Vrystaat-Versorging in Aksie het op 13 September 2023 die organisasie se 115de bestaansjaar gevier.

Ria Malan, direkteur maatskaplike dienste by Vrystaat-Versorging in Aksie, sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om terug te kyk na 115 jaar van dienslewering.

Sy praat ook oor hoe die organisasie ontstaan het en watter dienste hulle in die Vrystaat lewer. Sy noem wat van hul behoeftes is en hoe die publiek betrokke kan raak.




Op 13 September 2023 het Vrystaat-Versorging in Aksie hul 31ste kongres gehou en terselfdertyd die organisasie se 115de bestaansjaar gevier. Wat ‘n ongelooflike prestasie!


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.