Inspiration
Begin dink soos 'n miljardêr─── 08:47 Tue, 17 Oct 2023
In 'n wêreld waar sukses en welvaart dikwels aan die top van ons prioriteitslys staan, is dit soms moeilik om presies te verstaan wat dit neem om ware rykdom te bereik. Maar vir Daniel Strauss, is dit alles 'n kwessie van ingesteldheid.
In sy boek "The Billionaire Mindset", ontleed Daniel die denkwyse en gedrag van die wêreld se rykste individue. Strauss het op die Good Morning Breakfast gedeel hoe normale mense, daardie miljardêr-ingesteldheid kan kultiveer en omarm.
LEES OOK: Dricus "Stillknocks" du Plessis leer vir Shandor Potgieter 'n harde les
Luister na die volledige onderhoud hier:
