On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Inspiration

Dr Niel van Niekerk op The Joyride

───   17:28 Wed, 08 Nov 2023

Dr Niel van Niekerk op The Joyride | News Article
Foto: phoenixpro.co.za

Nico gesels met die Hoof van Dramatiese Kunste by Eunice Meisieskool, dr. Niel van Niekerk. Dr. Van Niekerk vertel ons van sy reis in onderwys en waarvan hy die meeste hou wanneer hy met kinders werk.

Dr. Niel van Niekerk behaal sy grade BA Drama en Toneelkunde in 1989, BA Honneurs Engels in 1990 en BA Drama Honneurs (Cum Laude) in 1991 en sy MA in Drama (cum laude) in 1997. Hy behaal sy PhD in 2003.

Hy tree as regisseur vir meer as 100 produksies op, skryf resensies en rubrieke vir Die Volksblad, werk as radio-omroeper en as seremoniemeester. Niel is vir die afgelope 19 jaar die Departementshoof van Drama by Eunice Hoërskool.

Hy het baie ondervinding in regie, bv. in onder andere toneelstukke soos Charlie and the Chocolate Factory, Modern Fairy Tales – Puppet Show Production, The Adventures of a Girl in Green! (Geskryf en geregisseer), A journey through EPS history - 200 Eunice Primary Girls.).


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.