On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Beaufort-Wes se dam amptelik droog

───   15:13 Wed, 08 Nov 2017

Beaufort-Wes se dam amptelik droog | News Article

Owerhede sê die Gamka dam buite Beaufort-Wes is amptelik heeltemal droog.


Die Karoo-dorp se watertoevoer is tans afhanklik van boorgate en die plaaslike watersuiweringsaanleg, terwyl die res van die Wes-Kaap se damvlakke altesaam op net 25.7% staan.

Woordvoerder vir die provinsie se LUR vir plaaslike regering, James Brent-Styan, sê mense moet nou besef elke druppel tel.


HeartFM


Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.