On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

National

Bheki Sibiya is nuwe uitvoerende beampte van Kamer van Mynwese

───   17:07 Sun, 04 Jul 2010

Bheki Sibiya is nuwe uitvoerende beampte van Kamer van Mynwese | News Article

Ilse Smalberger

Johannesburg - Die President van die Kamer van Mynwese, Sipho Nkosi, het vanmiddag Bheki Sibiya as die nuwe hoof-uitvoerende beampte van die Kamer aangekondig. Hy sal van 5 Julie af die nuwe amp beklee. Sibiya is aangestel in die plek van die huidige hoof-uitvoerende beampte Mzolisi Diliza, wat aftree. Sibiya is die Voorsitter van Brait South Africa en is 'n voormalige hoof-uitvoerende beampte van Business Unity South Africa.

 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.