On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is van jou hoof landboustories op OFM

───   ELSABÉ RICHARD 05:30 Fri, 12 Aug 2022

Hier is van jou hoof landboustories op OFM | News Article

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard-May lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit.

Sien onderstaande PODCAST

Die eerste wolveiling van die 2022/23-seisoen is om die draai en China se verbod op woluitvoer weens uitbrekings van bek-en-klouseer in dele van Suid-Afrika, is steeds in plek. Die algemene bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, Leon de Beer, sê optrede is nodig van die Suid-Afrikaanse regering aangesien die verbod verwoestende gevolge vir veral kleinskaalse wolprodusente en werkers inhou. Die organisasie en Agri SA het in ‘n gesamentlike verklaring die verbod as onregverdig bestempel en vrees dat dit die lewensbestaan van die bedryf se 35 000 werkers, sowel as 4 500 seisoenale skaapskeerders en wolhanteerders, bedreig. De Beer sê die eerste veiling van die seisoen is vir 17 Augustus geskeduleer.

The MEC of Agriculture in the Free State, Thembeni Nxangisa, met with members of the Vrede Integrated Dairy Trust in the Phumelela Local Municipality this week. The department explains that the meeting aimed to pave a way forward towards harmonising and sustaining the working relationship between relevant key stakeholders. This meeting follows after the Vrede Dairy project made headlines when investigations revealed that the millions of rands that were allocated to the project were allegedly looted by, amongst others, the Gupta family. Meanwhile, OFM News reported in January that Nxangisa and the Premier of the province, Sisi Ntombela, handed the Vrede Dairy project over to 65 beneficiaries after years of waiting.

Weervooruitsigte toon dat ons in 2023/24 geleidelik droër toestande gaan ervaar. Dié toestande volg nadat die La Niña-stelsel voortdurende reënval in dele van die land veroorsaak het, wat beide goeie en nadelige gevolge vir produsente én die breër publiek ingehou het. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, deel dat weervooruitsigte toon dat die La Niña-verskynsel van Januarie af sal verswak. Hy sê die periode voor winter lyk op hierdie stadium droër en nie so nat soos wat ons dit vanjaar ervaar het nie. Van den Berg waarsku intussen oor brandgevare weens oormatige brandbare materiaal wat tans in die veld beskikbaar is weens goeie reën.

AND

Preliminary insights suggest that South Africa could experience another good summer season. However, Wandile Sihlobo, the chief economist at Agbiz, says that they fear the extreme rains and heat observed in the northern hemisphere could be a reality in South Africa too. He adds that South Africa's Crop Estimates Committee is scheduled to release the data containing farmers' intentions to plant for the 2022/23 season on 26 October.


OFM News

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.