On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Agri-uur: Jongste Safex-nuus

───   08:00 Fri, 27 Oct 2023

Agri-uur: Jongste Safex-nuus | News Article
Foto deur Rajesh S Balouria/Pexels.

Hierdie verslag word deur Graan SA (GSA) verskaf.

Mielies:

  • Die CBOT-mieliekontrakprys vir die naaste handelsmaand het sedert Vrydag met 0,17% gedaal.
  • Die binnelandse mieliekontrakte het Vrydag met effense afwaartse tendense verhandel. 
  • Die plaaslike nabymaand witmieliekontrak vir lewering in November 2023 het met R50/ton (-1,24%) gedaal en teen R3 990/ton gesluit. 
  • Die plaaslike nabymaand geelmieliekontrak het vir lewering in November 2023 met R37/ton (-0,97%) gedaal en teen R3 823/ton gesluit.

Sojabone:

  • Die CBOT-sojaboonkontrakprys vir die naaste kontrakmaand het sedert Vrydag met 0,68% gedaal.
  • Die binnelandse sojaboonkontrakte het Vrydag met effense afwaartse tendense verhandel. 
  • Die plaaslike sojaboonmark het vir lewering in November 2023 met R30/ton (-0,32%) gedaal en teen R9 330/ton gesluit. 
  • Die Maart 2024-kontrak het met R16/ton gedaal en teen R9 345/ton.

Koring:

  • Die CBOT-koringkontrakprys vir die naaste handelsmaand het sedert Vrydag met 1,94% opwaarts verhandel.
  • Die binnelandse koringkontrakte het Vrydag met gemengde tendense verhandel. 
  • Die plaaslike nabymaand witmieliekontrak vir lewering in November 2023 het met R14/ton (+0,23%) geklim en teen R6 060/ton gesluit. 
  • Die Desember 2023-kontrak het met R37/ton (-0,61%) gedaal en gesluit teen R6 056/ton.

Vir meer inligting oor die huidige kommoditeits mark, besoek gerus Graan SA se webtuiste

OFM Nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.