On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

AgriSeker: Agter die Makelaar

───   11:44 Mon, 05 Oct 2026

Sponsored11:44 Mon, 05 Oct 2026
AgriSeker: Agter die Makelaar | News Article

Wat gebeur agter die skerms wanneer ’n makelaar ’n produsent se risiko moet verstaan, dekking moet reël of ná skade ’n eis moet hanteer?

Hierdie week, 5 tot 9 Oktober 2026, op At Lunch kyk ons na die belangrike vennootskap tussen AgriSeker en die makelaar.

Van onderskrywing en eise tot tegniese kundigheid en die makelaar se eie perspektief, wys “AgriSeker: Agter die Makelaar” hoe verskillende spanne saamwerk om produsente met die regte ondersteuning, kennis en dekking by te staan.

Die week word afgesluit met AgriSeker se Besturende Direkteur, Reinhard Kuschke, wat vertel waarom makelaars ’n belangrike deel van AgriSeker se besigheid en toekoms is.

Het jy ’n episode gemis? Luister na die podcasts hieronder en vang die gesprekke in jou eie tyd op.

Want wanneer die makelaar by die boer staan, staan AgriSeker agter die makelaar.

Moontlik gemaak deur AgriSeker – Ons is waar Jy is.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.