Agriculture
Beskerm wat vir jou belangrik is met OVK Versekeringsmakelaars─── 09:41 Wed, 28 Oct 2026
Sponsored09:41 Wed, 28 Oct 2026
Van jou huis en voertuig tot jou plaas, besigheid en oes – die regte versekering gee jou gemoedsrus wanneer die onverwagte gebeur.
By OVK Versekeringsmakelaars kry jy toegang tot ’n omvattende reeks korttermynversekeringsprodukte, met oplossings vir persoonlike en landbouversekering, kommersiële versekering en oesversekering.
Hul geakkrediteerde versekeringsdeskundiges ontleed jou bestaande versekeringsportefeulje om jou risiko’s en behoeftes te bepaal, sodat jy die regte dekking teen kompeterende premies kan kry. En wanneer jy wel ’n eis moet indien, kan jy staatmaak op ’n professionele eisediens van ’n hoë standaard.
OVK Versekeringsmakelaars – die regte dekking vir dit wat saak maak.
OVK Versekeringsmakelaars is ’n gemagtigde finansiële diensverskaffer, FSP-lisensienommer 909.

