Press Office

OFM's 35th birthday on-air celebrations

───   09:44 Thu, 01 Jul 2021

OFM's 35th birthday on-air celebrations | News Article

On Thursday 1 July 2021, OFM will disrupt programming for a celebration of the past and the present with a glimpse into the future…

•Showcase our newest jingles.

•Celebrate songs that have stood the test of time.

•Give you a chance to share your OFM memories to win – read here: bit.ly/OFMmemories.

•Reveal more about the #OFMSecretSong worth R35 000!

•Conclude #GrootVetKombersProejek in the Goldfields.

•And, bring you entertaining interviews with some of the most celebrated personalities, part of OFM’s 35-year journey:

Nick Efstathiou (CEO), Laurika Rauch, Albe Grobbelaar, Nianell, Gary Stroebel, Rian van Heerden, Karen Zoid, Manie Kitching, Christie Hansen, Kurt Darren, Koos Kombuis….

OFM’s 35th birthday is a celebration of the longstanding relationship the brand has enjoyed with its listeners and clients but like all birthdays it’s the opportunity to account for a brand that is loved, celebrated and trusted.

There is also a special supplement in Bloemfontein Courant.


OFM word amptelik 35 jaar oud op Donderdag 1 Julie 2021. Om dit te vier, sal OFM sy program aanpas vir 'n viering van die verlede en die hede… met 'n kykie na die toekoms…

• Onthul nuwe OFM klingels

• Liedjies vier wat die toets van die tyd deurstaan het

• Die OFM-gehoor se herinneringe en verhale van die afgelope 35 jaar deel

• Die volgende OFM-veldtog, genaamd “The OFM Secret Song”, ter waarde van R35 000, sal bekendgestel word

• Die Groot Vet Kombers Proe-jek sal in die Goudveld afsluit

• Onderhoude voer met van SA se mees gevierde persoonlikhede:

Nick Efstathiou (uitvoerende hoof), Laurika Rauch, Albé Grobbelaar, Nianell, Gary Stroebel, Rian van Heerden, Karen Zoid, Manie Kitching, Christie Hansen, Kurt Darren, Koos Kombuis…

OFM se 35ste verjaardag is 'n viering van die handelsmerk se jarelange verhouding met sy luisteraars en kliënte, maar soos alle verjaarsdae is dit ook die geleentheid om eer te betoon aan ‘n handelsmerk wat geliefd, gevier en getrou is.


Daar is ook ‘n spesiale bylaag in Bloemfontein Courant.


@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal