Press Office

OFM proudly partners with Dragons

───   15:55 Thu, 14 Oct 2021

OFM proudly partners with Dragons | News Article

We’re ready for sunny days filled with hitting fours and sixes and wickets falling! This is thanks to OFM, the sound of your summer, becoming the official media partner and sponsor

of the North West Dragons men’s cricket team for the 2021/2022 season.

The Dragons are currently preparing for their first debut tournament in the new CSA Division 1. In 2022, the Dragons will compete in the Mzansi Super League as well as numerous one day matches.


As a media partner, OFM will cover the Dragons’ 2021/2022 season with team news, results, information on upcoming matches, and interviews with team players.


Says Nick Efstathiou, the CEO of Central Media Group: “Dragons cricket has a rich history of success in generating many excellent players. We are excited to be part of this history for years to come. Cricket is loved in Potchefstroom, and we can not wait to watch the loved Dragons from the grass embankments of South Africa's favourite stadium." 

According to North West Cricket CEO, HP Prinsloo: “With first class cricket being back in the province, we are extremely excited to rally behind the team. Playing in Cricket South Africa’s new top tier domestic competitions will bring back the pride of sport supporters all around the province. For the first time in a very long time, we have a team we can call our own, and players who come through our ranks will now have an option to stay home and play for the home team.”


ENDS


For more info, please contact Lindiwe Mtwentula on 051 5050 900, 082 416 1665, or lindiwe@ofm.co.za.


OFM trotse vennoot van Dragons


Met ons sonnige somersdae in oorvloed is ons gereed vir die slaan van viere en sesse en paaltjies wat val! Dit is te danke aan OFM, die klank van jou somer, wat nou die amptelike mediavennoot en borg van die North West Dragons manskrieketspan vir die 2021/2022 seisoen is.


Die Dragons berei tans voor vir hul debuuttoernooi in die nuwe CSA afdeling 1. In 2022 sal die Dragons in die Mzansi Super League, sowel as talle eendagwedstryde deelneem.


As mediavennoot bied OFM dekking aan die Dragons se 2021/2022 seisoen met spannuus, uitslae, inligting oor komende wedstryde en onderhoude met spelers.


Nick Efstathiou, die uitvoerende hoof van Central Media Group, sê 'Dragons-krieket het 'n ryk geskiedenis van uitstekende spelers oplewer. Ons is opgewonde om nog jare deel van hierdie suksesverhaal te wees. Krieket is geliefd in Potchefstroom, en ons kan nie wag om die geliefde Dragons van die graswalle van Suid-Afrika se gunstelingstadion aan te spoor nie."


Volgens die uitvoerende hoof van North West Cricket, HP Prinsloo, 'Aangesien eersteklas-krieket terug is in die provinsie is ons baie opgewonde om agter die span te staan. Om aan Krieket Suid-Afrika se nuwe binnelandse kompetisies deel te neem, sal die trots van sportondersteuners regoor die provinsie aanwakker. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd het ons 'n span wat ons ons eie kan noem, en met spelers wat vanuit ons geledere kom, sal dit nou 'n opsie wees vir spelers om vir hul tuisspan te speel.”


EINDE


Vir meer besonderhede, tree in verbinding met Lindiwe Mtwentula by 051 5050 900, 082 416 1665, of lindiwe@ofm.co.za.

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal