Press Office

Turn 2022 into Twenty-20-You!

───   13:55 Mon, 08 Nov 2021

Turn 2022 into Twenty-20-You! | News Article

You’ve been told you have a flair for creativity. You jump at the chance to style your friends’ hair for special occasions, creatively construct photos of everything that catches your eye,

or envisage and redesign your living space whenever your creative flair arises… Does any of this sound familiar to you and are you planning on studying next year? Then 2022 might just be your year! 

Potchefstroom Academy and SAAHST, in partnership with OFM, is giving one creative young person the opportunity to kick start their studies in 2022. Up for grabs is a year’s tuition for any one of these five full-time courses offered at Potchefstroom Academy and SAASHT: somatology, cosmetology, hairdressing, interior design or photography. Prospective hair stylists, beauticians, interior designers and photographers now have the opportunity to acquire not only the skills to ply their trade, but also to open their own business. Find out how you can enter to be considered for the bursary by visiting ofm.co.za/competitions.

OFM Content Manager Elzette Boucher Krüger explains that this competition aims to give budding entrepreneurs the credentials to set them on a path to establish their own business: “There are so many talented and skilled young people, who just need that little bit of assistance and guidance to become a qualified professional. Also, after OFM celebrated 35 years of broadcasting in 2021, where the focus was on the radio station, we decided that in 2022 the focus should shift squarely to our listeners. Next year is going to be all about them and what we can do to make things better; aside from providing information, entertainment and smiles to their day.”

Anine Wallace, CEO of Potchefstroom Academy and SAAHST, says: “Not only are we privileged to celebrate our 40th year of quality education but also excited to collaborate with OFM on this special journey to grant one lucky listener the opportunity to take the first step towards their creative and entrepreneurial future.”

Potchefstroom Academy, a higher education provider, was established in 1981 by the founder, Tina Scholtz. The Academy has since grown into one of the leading private tertiary institutions of its kind. Potchefstroom Academy and SAAHST are situated in Potchefstroom, a vibrant student-town. The safe, student-friendly environment ensures that students remain engaged in learning, while providing them with the opportunity to become involved in sports and social events, as well as meeting interesting people and sharing experiences which will last a lifetime. 

For more information about Potchefstroom Academy and SAAHST, visit potchacademy.co.za

ENDS 

For more info, please contact Lindiwe Mtwentula on 051 5050 900, 082 416 1665, or lindiwe@ofm.co.za.


Verander 2022 in “Twenty-20-You!”

Daar is al vir jou gesê jy het ‘n aanvoeling vir kreatiwiteit. Jy gryp die kans aan om jou vriende se hare vir spesiale geleenthede te stileer, konstrueer kreatiewe foto's van alles wat jou oog vang, of herontwerp jou leefruimte wanneer ookal inspirasie tref... Klink enige hiervan vir jou bekend en is jy van plan om volgende jaar te studeer? Dan is 2022 dalk net jou jaar!

Potchefstroom Akademie en SAAHST, in vennootskap met OFM, gaan aan een kreatiewe jong persoon die geleentheid gee om hul studies in 2022 te begin. Op die spel is 'n jaar se klasgled vir enige een van hierdie vyf voltydse kursusse wat by Potchefstroom Akademie en SAASHT aangebied word: somatologie, skoonheidskunde, haarkappery, interieurontwerp of fotografie.

Voornemende haarstiliste, skoonheidskundiges, interieurontwerpers en fotograwe het nou die geleentheid om nie net die vaardighede aan te leer om hul ambag te beoefen nie, maar ook om hul eie besigheid te open. Vind uit hoe jy kan inskryf om vir die beurs oorweeg te word deur ofm.co.za/competitions te besoek.

OFM-inhoudbestuurder Elzette Boucher Krüger verduidelik dat hierdie kompetisie daarop gemik is om ontluikende entrepreneurs die kwalifikasie te gee om hulle toe te rus om hul eie besigheid te vestig: “Daar is soveel talentvolle en knap jongmense wat net daardie bietjie bystand en leiding nodig het om 'n gekwalifiseerde professionele persoon te word. Ook, nadat OFM in 2021 35 jaar in die uitsendingsbedryf gevier het, waar die fokus op die radiostasie was, het ons besluit dat die fokus in 2022 vierkantig na ons luisteraars moet verskuif. Volgende jaar gaan alles oor hulle handel en wat ons kan doen om dinge beter te maak; behalwe om natuurlik inligting, vermaak en glimlagte aan hul dag te verskaf.”

Anine Wallace, HUB van Potchefstroom Akademie en SAAHST, sê: “Ons is nie net bevoorreg om ons 40ste jaar van kwaliteit onderwys te vier nie, maar ook opgewonde om met OFM saam te werk op hierdie spesiale reis om een gelukkige luisteraar die geleentheid te gee om die eerste stap te neem na ‘n kreatiewe en entrepreneuriese toekoms.”

Potchefstroom Akademie, 'n hoër onderriginstansie, is in 1981 deur Tina Scholtz gestig. Die Akademie het sedertdien gegroei tot een van die voorste private tersiêre instellings van sy soort. Potchefstroom Akademie en SAAHST is geleë in Potchefstroom, 'n lewendige studentedorp. Die veilige, studentvriendelike omgewing verseker dat studente betrokke bly by leer, terwyl hulle die geleentheid gegun word om betrokke te raak by sport en sosiale geleenthede, asook om interessante mense te ontmoet en ervarings te deel wat 'n leeftyd sal hou.

Vir meer inligting oor Potchefstroom Akademie en SAAHST, besoek potchacademy.co.za

EINDIG 

Vir meer inligting, kontak vir Lindiwe Mtwentula by 051 5050 900, 082 416 1665, of lindiwe@ofm.co.za.

@ 2022 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal