On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Press Office

OFM trotse mediavennoot van 3de NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo

───   07:38 Wed, 02 Oct 2024

OFM trotse mediavennoot van 3de NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo | News Article

“Die NAMPO ALFA Ekspo bou voort op die sukses van sy voorgangers en kombineer die beste elemente van die ALFA-vee-ekspo met ’n opwindende jag- en buitelug-afdeling. NAMPO Park is perfek toegerus om so ’n veelsydige geleentheid aan te bied.”

OFM, die Klank van Jou Lewe, is weereens opgewonde om sy rol aan te kondig as die trotse mediavennoot van die 3de jaarlikse NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo. Hierdie vooraanstaande geleentheid, wat van 17-19 Oktober 2024 by die bekende NAMPO Park net buite Bothaville plaasvind, is 'n uitmuntende vertoonvenster van die top teelvee wat in Suid-Afrika beskikbaar is, asook die nuutste innovasies in jag- en buitelugtoerusting.

Met hekke wat daagliks om 08:00 oopmaak en om 17:00 sluit, sal besoekers die ekspo kan verken en hulself op ’n reeks opwindende aktiwiteite kan trakteer. Die toegangsfooi is R70 per persoon en gratis vir voorskoolse kinders. Kaartjies is beide by die hek en aanlyn deur TicketPro beskikbaar. Gratis parkering sal ook beskikbaar wees.

Die NAMPO ALFA Ekspo bou voort op die sukses van sy voorgangers en kombineer die beste elemente van die ALFA-vee-ekspo, wat tot die grootste in die land gegroei het, met ’n opwindende jag- en buitelug-afdeling. NAMPO Park is perfek toegerus om so ’n veelsydige geleentheid aan te bied. Besoekers kan vuurwapens by die skietbaan toets, deelneem aan 4x4-toetsritte en hengeluitstallings van hoë gehalte geniet.

OFM is trots om hierdie belangrike geleentheid te ondersteun wat die groeiende veebedryf ten toon stel, ’n sleutelbydraer tot Suid-Afrika se ekonomie. Die geleentheid bied ’n ongeëwenaarde geleentheid vir veeprodusente, jag-entoesiaste en buitelug-avonturiers om betrokke te raak by die nuutste innovasies en praktiese oplossings.

Vir medianavrae, kontak: marketing@ofm.co.za.

OFM Nuus mvh


OFM proud to partner with 3rd NAMPO ALFA Livestock, Hunting, and Outdoor Expo

OFM, the Sound of Your Life, is once again excited to announce its role as the proud media partner of the 3rd annual NAMPO ALFA Livestock, Hunting, and Outdoor Expo. Taking place from 17-19 October 2024 at the renowned NAMPO Park just outside Bothaville, this premier event is a stellar showcase of the top breeding stock available in South Africa as well as the latest innovations in hunting gear and outdoor equipment.

With gates opening daily at 08:00 and closing at 17:00, visitors can explore the expo and immerse themselves in a range of exciting activities. The entrance fee is R70 per person and is free for preschoolers, available both at the gate and online through TicketPro. Parking will also be available free of charge.

The NAMPO ALFA Expo builds on the success of its predecessors, combining the best elements of the ALFA livestock expo, which has grown to be the largest in the country, with a thrilling hunting and outdoor section. The venue, NAMPO Park, is perfectly equipped to host such a multifaceted event. Visitors can safely test firearms on a 400m shooting range, take part in 4x4 ride & drive sessions, and enjoy high-quality camping exhibitions. For your entertainment, Adam Tas & Joki will share hunting stories with an exquisite brandy tasting, only at NAMPO ALFA!

OFM is proud to support this vital event that showcases the growing livestock industry, a key contributor to South Africa’s economy. The event offers an unparalleled opportunity for livestock producers, hunting enthusiasts, and outdoor adventurers to engage with cutting-edge innovations and practical solutions.

For media inquiries, please contact: marketing@ofm.co.za.

OFM News


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die waarlike goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such asplaying listeners their favourite songs on the Request Network and countingdown Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicatedagricultural programme with three additional agricultural news updates a day,as well as a dedicated business programme.

Sport is close to the hearts of OFM listeners and brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.