On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Rugby

Werner Swanepoel gesels oor Sarel Pretorius wat aanbiedinge van spanne regoor die wereld ontvang

───   16:05 Thu, 14 Apr 2011

Werner Swanepoel gesels oor Sarel Pretorius wat aanbiedinge van spanne regoor die wereld ontvang | News Article

Sarel Pretorius het alreeds halfpad deur die jaar se Super Rugby reeks, ‘n reputasie opgebou as een van die mees aanvallende en effektiewe skrumskakels in die reeks. Steeds word sy naam nie genoe as dit kom by voornemende Springbokke nie. Dis ook nie asof hy net hierdie jaar uitblink nie. Hy het reeds in die afgelope twee seisoene vir die Cheetahs en die GWK Griekwas, sy teenwoordigheid op die veld laat voel. Nou is daar gerugte dat nie minder as 7 spanne van oorsee agter sy bloed aan is nie, en mens kan die speler verskoon as hy wel sy tasse pak, in die afwesigheid van ‘n Springbok oproep. Ek het met voormalige Springbok Skrumskakel Werner Swanepoel oor Pretorius gesels…………


Podcasts

Werner Swanepoel gesels oor Sarel Pretorius wat aanbiedinge van spanne regoor die wereld ontvang:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.