On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

World News

Fukushime-werkers ontruim na gister se skudding

───   10:07 Fri, 08 Apr 2011

Fukushime-werkers ontruim na gister se skudding | News Article

Werkers by die beskadigde Fukushima-kernaanleg in Japan is ontruim ná gistermiddag se aardbewing van 7.4 op die Richterskaal. Amptenare sê die aardbewing het geen sigbare skade aangerig nie. 'n Tsoenami-waarskuwing wat vroeër uitgereik is, is intussen teruggetrek. Die aardbewing se middelpunt was naby die een van 11 Maart wat 'n verwoestende tsoenami tot gevolg gehad het. Inwoners aan die noordoostelike kusgebied is ook aangesê om te ontruim en na hoërliggende dele te beweeg.

RSG

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.