On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Friday Favourites: Abba

Op uitgesoekte Vrydae, elke maand in 2025, speel OFM jou gunsteling liedjies van jou gunsteling kunstenaars tydens Friday Favourites!

In Junie vier ons Abba, en op Vrydag, 20 Junie, speel ons hul beste treffers. Deel jou gunsteling herinnering van Abba of hul musiek, en jy kan R2000 kontant wen in elke program, 06:00 tot 18:00.

Telegramdie sleutelwoord ‘Abba’ na 084 222 9497 en volg die instruksies

Bs & Vs geld. 

Geen onder 18s.


Aan jou gebring deur Coopers Environmental Science. Coopers se wye reeks plaag en pes beheer produkte kan jou help om doeltreffende BEHEER te kry oor lastige peste en plae, vir jou huis, stoor of kantoor. Waar kan jy Coopers se produkte aankoop? By jou naaste hardeware winkel of toonaangewende kooperasie!



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.