
Op uitgesoekte Vrydae, elke maand in 2025, speel OFM jou gunsteling liedjies van jou gunsteling kunstenaars tydens Friday Favourites!
In Oktober vier ons Appel en op Vrydag, 17 Oktober, speel ons sy beste treffers. Deel jou gunsteling herinnering van Appel of sy musiek, en jy kan R2000 kontant wen in elke program, 06:00 tot 18:00.
Telegram die sleutelwoord 'Appel’ na 084 222 9497 en volg die instruksies.
Bs & Vs geld. Geen onder 18s.
Is jy 'n DIY-er wat 'n kraan regmaak? 'n Kontrakteur wat klip en bousand benodig? Of 'n boer wat omheining moet vervang? Wat jy ook al wil bou, afbreek of regmaak, jy sal dit vind – alles onder een dak – by DIY Superstore in Bloemfontein!