On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Friday Favourites: Miley Cyrus

Op uitgesoekte Vrydae, elke maand in 2025, speel OFM jou gunsteling liedjies van jou gunsteling kunstenaars tydens Friday Favourites!

In November vier ons Miley Cyrus en op Vrydag, 21 November speel ons haar beste treffers. Deel jou gunsteling herinnering van MILEY CYRUS of haar musiek en jy kan R2000 kontant wen in elke program, 06:00 tot 18:00.

Telegram die sleutelwoord 'Miley Cyrus' na 084 222 9497 en volg die instruksies.

Bs & Vs geld. Geen onder 18s.


Aan jou gebring deur Lenova Construction. Weet jy dat daar twee splinternuwe leefstyl-landgoedere is in Bloemfontein? Oak Land Estate in Lilyvale-Noord en Arcata Estate in Bloemspruit-Oos! Veilig, modern en gesinsvriendelik – waar leefstyl belegging ontmoet. Besoek LenovaConstruction.co.za vir nuwe leefstyl behuisings opsies wat jou vir jou behoefte gemaak is.


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.