Dis ’n Kersboom Kersfees met Checkers!
Versier jou fees vanjaar met Checkers! Wat sê dan nou meer “dis tyd om fees te vier” as ‘n Kersboom!
Is jou Kersboom al opgeslaan of dink jy dit is tyd om ‘n nuwe Kersboom aan te skaf? Of weet jy dalk van iemand wat nie ‘n Kersboom het nie, en jy wil graag vir daardie gesin / instansie ‘n kersboom gee? Wel, vanaf 1 – 5 Desember kan jy!
Checkers gee elke dag ‘n 2,1m hoë Kersboom met versierings, liggies, klappers en ‘n R500 Checkers koopbewys weg! Al wat jy hoef te doen om in te skryf is om die sleutelwoord – Kersboom – 084 222 9497 te Telegram.
Jou dan jou foon naby – een van OFM se omroepers skakel jou dalk terug om jou ‘n wenner te maak!
Bs & Vs geld.
