Begin 2026 met SLIM!
Wil jy die nuwe jaar met ‘n hupstoot vir jou kind begin?
SLIM – Speel en Lees vir Intelligente Maatjies – bring vir jou ’n wêreld vol opvoedkundige speelgoed en Afrikaanse boeke, alles net ’n kliek weg!
Daar is baie winkels wat opvoedkundige speelgoed en boeke verkoop – maar SLIM het ’n groot leemte in die mark raakgesien: Afrikaanse kinders!
Die webblad bied ook slim filters wat jou help om presies die regte produk te kies vir jou kind:
-Ouderdom: 0–3, 3–6, 6–9, 9+
-Produk:
- Boek: Fiksie, feite, aktiwiteite
- Speelding: Buitespel, fantasie, kuns en handwerk, tafel-aktiwiteite
-Vaardighede: kreatiwiteit, emosies, fyn-/groot-motories, oog-hand-koördinasie, humor, inligting, taal, lateraliteit, luister, wiskunde, morele lesse, penbeheer, lees, redenasie, sensories, spelling, visuele persepsie, woordeskat, ouditiewe persepsie
-Prysklas: R0-100, R100-200, R200-300, R400+
Om ‘n kans te staan om ’n SLIM-geskenkbewys van R2 500 te wen, beantwoord die vraag: Wat bied die webblad wat jou help om presies die regte produk te kies vir jou kind?
B’s en V’s geld.
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |




