On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Niemand is cooler as JY en GMC nie!

El Niño is hier, en GMC Aircon help jou om koel te bly. Van 16 tot 20 November 2026 kan jy een van vyf GMC AB22-lugverkoelers op die Good Morning Breakfast wen, elk ter waarde van R2 200. 

WhatsApp of Telegram die sleutelwoord GMC na 084 222 9497. 

Wanneer die Good Morning Breaksfast span jou bel, antwoord met die frase: Niemand is cooler as Ek en GMC nie!

Die wenner moet die frase presies, woord vir woord, sê. 

Antwoord ‘Hallo?’ en jy verloor. 

Bs en Vs geld. Lees meer op ofm.co.za/competitions.

Die GMC-kompetisie word moontlik gemaak deur GMC Aircon, Suid-Afrika se toonaangewende verkoelingsmaatskappy. Besoek gmcaircon.co.za of volg GMC Aircon op Facebook. GMC-produkte is landswyd by onafhanklike handelaars beskikbaar.

GMC Aircon – Suid-Afrika se voorste verkoelingsmaatskappy.




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.