On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Bloemskou Musiekaande 2019

Bloemskou Musiekaande 2019 Venue: Bloemskou (Coca-Cola-verhoog)


29 April – 2 Mei 2019

Bloemskou is terug met ’n super aanbieding van super kunstenaars by die Coco-Cola-verhoog!

Maak seker jy mis nie een van hierdie super konserte nie; onthou jou Bloemskoukaartjie bied jou ook toegang tot die Coca-Cola-verhoog:

Maandag, 29 April (19:00) - Jo Black

Dinsdag, 30 April (19:00) - Elandré

Donderdag, 2 Mei (19:00) - Demi Lee Moore & (20:00) Bok van Blerk (medeborg PWC)

OFM is ’n trotse borg van die Bloemskou musiekaande.

Kry Bloemskou se volledige program hier 


Luister na onderhoude onder:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.