On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams
Human Select en Harley Davidson Opening

Human Select en Harley Davidson Opening Venue: Zastronstraat 45, Bloemfontein

23 Oktober 2020

12:00 - 15:00

Human Auto Bloemfontein gaan van krag tot krag en spog nou ook met die splinternuwe Human Select en Harley Davidson perseel, reg oorkant Human Auto by Zastronstraat 45, Bloemfontein. 

At Lunch saai hierdie Vrydag regstreeks uit vanaf die amptelike opening vanaf 12-namiddag. 

Skakel in of kom loer in en groet Gerben van Niekerk en die OFM-span.


This Friday is the Official opening of Human Select and Harley Davidson Bloemfontein!

Harley Davidson has moved from Langehoven Park and now has a brand new home at 45 Zastron Street, across from Human Auto.

Human Select boasts an impression range of pre-owned vehicles with even more options to choose from in a brand new, spacious display room.

Don’t miss out on the great specials instore on Friday and Saturday.

At Lunch, also broadcasts live from the new venue this Friday from noon.

Human Auto provides you with the very best selection of cars and stocks the full range of Ford vehicles, as well as a variety of used cars. They also offer dedicated parts, servicing and much more.

Find your dream Ford approved pre-owned car or a selection of pre-owned vehicles at Human Auto.

Pop in for a visit or for more information on any of our Ford, Select (pre-owned) vehicles and now also Harley Davidson motorcycles and accessories.

Human Select and Harley Davidson Bloemfontein look forward to meeting you!

View All

News

Moslem-sosialis word burgemeester van New York in slegte week vir Republikeine

In ’n suksesvolle verkiesingsweek vir die Demokratiese Party wat beskou word as ’n teken van Amerikaanse kiesers se ontevredenheid met pres. Donald Trump, het die stad New York sy heel eerste...  Read More


Andrew titel en woning kwyt; slagoffer se familie sê dis nie genoeg

Virginia Giuffre was ’n gewone Amerikaanse meisie wat nou ’n prins tot ’n val gebring het.  Read More


Polisie Doer Onder waarsku oor ‘crimefluencers’ wat kwesbare meisies aanlyn teiken

Die Australiese polisie waarsku ouers teen die opkoms van sogenaamde “crimefluencers” – jong mans en seuns wat aanlyn misdaadnetwerke vorm en kwesbare meisies teiken in ’n verdraaide kultuur van...  Read More


Balsaal en monumentboog: Trump ontslaan kunskommissie

Pres. Donald Trump het al ses lede van ’n onafhanklike federale agentskap afgedank wat verantwoordelik is vir die beoordeling van sy omstrede Withuis-balsaal en beplande “Arc de Trump” in Washington...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.