On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
OFM smul by Turkstra Bakkery

OFM smul by Turkstra Bakkery Venue: Sol Plaatjiesstraat 7, Potchefstroom

Vars soet- en soutgebak, bakbestandele, speserye en kruie… Turkstra Bakkery in Potchefstroom het alles wat tuisbakkers benodig. Of koop allerhande lekkernye vir ‘n partytjie of ‘n werksfunksie!

At Lunch met Gerben van Niekerk saai Vrydag, 26 Februarie, regstreeks uit vanaf Turkstra Bakkery, Sol Plaatjiesstraat 7, waar daar gebak word met passie.

Met elke aankoop vanaf 08:00 tot 14:00 sal elke kliënt twee van Turkstra Bakkery se bekende “hoefies” gratis ontvang! Bs&Vs geld.

En wees gerus – daar is veilige parkering op hulle eie parkeerarea.

Turkstra Bakkery – ons bak met passie

En moenie vergeet nie, dis ook waar jy verseker OFM se geel voertuie sal sien en jou kans om ‘n deel van R35 000 te wen, te verbeter! Vir meer inligting, besoek: https://www.ofm.co.za/competition/3342/spot-ofm-s-yellow-fleet-competition

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.