On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Anny
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Die Groot Vet Kombers Proe-jek

Die Groot Vet Kombers Proe-jek Venue: Sentraal Suid-Afrika

Dié winter het Sentraal Suid-Afrika op Donderdae gesmul met ‘n doel want OFM en Round Table Southern Africa het kragte saamgespan om die vries te beveg – met vetkoek!

Die Groot Vet Kombers Proe-jek het luisteraars uitgedaag om ‘n goeie doel te ondersteun. OFM het dorpe en stede in hulle uitsaaistreek besoek, waar vetkoeke met Beefmaster maalvleis teen R35 per vetkoek verkoop was, maar luisteraars was aangemoedig om ’groter donasies te skenk vir liefdadigheidsorganisasies in hulle streek. In sommige gevalle is donasies tot R10 000 ontvang.

Die Joyride span het elke Vetkoek Donderdag hulle program regstreeks vanaf die liefdadigheidsrit uitgesaai om die res van Sentraal Suid-Afrika oor hierdie projek ingelig te hou.

Aankope was geskied deur middel van 'n veilige deurrystelsel, in lyn met Covid-19-regulasies.


Welkom

Date: 1 July 2021

Venue:  Empire Square SUPERSPAR at 212 Jan Hofmeyer Road

THANK YOU WELKOM! YOU HELPED US RAISE *R138 000!

On Thursday, 1 JULY, Die Groot Vet Kombers Proe-jek stopped at Empire Square SUPERSPAR for the last leg of the charity drive to support Welkom Round Table 40 in aid of Engo’s Welriedal Boys and Girls Homes, Merafong Children’s Home and Welkom Youth Centre.

Made possible by Empire Square SUPERSPAR! 

*unaudited amount


Upington

Date: 24 June 2021

Venue: Agrimark Upington, 20 Anton Lubowski Road, Upington

THANK YOU UPINGTON! YOU HELPED US RAISE *R106 000!

On Thursday, 24 June, Die Groot Vet Kombers Proe-jek stopped at Agrimark Upington for the third leg of the charity drive to support Upington Round Table 79 in aid of Leer & Leef community project.

Made possible by Agrimark Upington! Visit Agrimark - Agricultural and Lifestyle products - Kaap Agri for more information.

*unaudited amount


Potchefstroom

Date: 17 June 2021

Venue: Eastvaal Toyota, 7 Dr James Moroka Avenue

THANK YOU POTCH! YOU HELPED US RAISE *R126 000!

On Thursday, 17 June 2021, OFM stopped in Potch for the second #GrootVetKombersProejek to support Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes, in partnership with Round Table Potchefstroom 47.

Made possible by Eastvaal Toyota!

*unaudited amount


Vryburg

Date: 10 June 2021

Venue: Mams Megastop, 2 Schweizer Reneke Road, Vryburg

THANK YOU VRYBURG! YOU HELPED US RAISE JUST OVER R64 000!

On Thursday, 10 June 2021, OFM kicked off the #GrootVetKombersProejek in Vryburg to support Adrian Losper Soup Kitchen and Rusoord Old Age Home, in partnership with Round Table Vryburg 72.

Made possible by Mams Megastop!

On Friday morning, Shoprite surprised the Good Morning Breakfast by donating 100 blankets as well as R10 000 cash!

The Joyride's Nico van der Westhuizen speaks to Louis Radley and Jan Hendrik van der Westhuizen from Round Table.

The Joyride's Nico van der Westhuizen speaks to Dorothy Marnewick of Mams MegaStop, Vryburg.

Jan Hendrik van der Westhuizen from Round Table Vryburg joined the Good Morning Breakfast to share more.

The Joyride's Nico van der Westhuizen also found out more about the beneficiaries.


View All

News

Moslem-sosialis word burgemeester van New York in slegte week vir Republikeine

In ’n suksesvolle verkiesingsweek vir die Demokratiese Party wat beskou word as ’n teken van Amerikaanse kiesers se ontevredenheid met pres. Donald Trump, het die stad New York sy heel eerste...  Read More


Andrew titel en woning kwyt; slagoffer se familie sê dis nie genoeg

Virginia Giuffre was ’n gewone Amerikaanse meisie wat nou ’n prins tot ’n val gebring het.  Read More


Polisie Doer Onder waarsku oor ‘crimefluencers’ wat kwesbare meisies aanlyn teiken

Die Australiese polisie waarsku ouers teen die opkoms van sogenaamde “crimefluencers” – jong mans en seuns wat aanlyn misdaadnetwerke vorm en kwesbare meisies teiken in ’n verdraaide kultuur van...  Read More


Balsaal en monumentboog: Trump ontslaan kunskommissie

Pres. Donald Trump het al ses lede van ’n onafhanklike federale agentskap afgedank wat verantwoordelik is vir die beoordeling van sy omstrede Withuis-balsaal en beplande “Arc de Trump” in Washington...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.