On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Dankie Donderdae by VKB

Dankie Donderdae by VKB Venue: Hoek van Lindley- en Pretorius-straat, Bethlehem

11 November 2021

09:00 – 12:00

Mid-Morning Magic 

Buite-uitsending

Hierdie November reis OFM deur ons uitsaaigebied om die landbougemeenskap te bedank met “Dankie Donderdae”. Ons eerste stilhouplek is die VKB DIY winkel in Bethlehem vir hul Somerblits-promosie!

Mid-Morning Magic saai regstreeks uit van 09:00 hierdie Donderdag, 11 November, vanaf VKB, op die hoek van Lindley- en Pretorius-straat.

Daar sal verskeie verskaffersuitstallings wees asook die volgende Somerblits-promosie spesiale aanbiedinge:

  • ‘n Bosch GWS 700 hoekslyper vir R480
  • Koop twee Afr Eraditick Plus Pour-On 20 liter vir R2300 (BTW uitgesluit) en ontvang ‘n gratis aanwender en 100ml Ultratet 200
  • 5% af alle QPro voere
  • Koop 1.25kg Montego Classic en kry een Blikkie Montego “Monty and me” 820g gratis
  • Duram Eco rubber 5m² vir R570 in donker grys, ligte grys, swart, bruin, rooi en groen of Eco Rubber 25m² vir R2300
  • “Devilsfork”-omheining 18 punt 1.8 x 3.0m vir R685
  • Magnifisan meel 12.5kg vir R74.50, 25kg vir R169.50, en 50kg vir R297.90
  • En, verskeie Solar Defy-yskaste en vrieskaste op spesiale aanbieding

VKB is 'n trots moderne, dinamiese landbou-onderneming wat sedert sy stigting in 1919 voortdurend daarop gefokus het om oplossings vir die veranderende en diverse behoeftes van landbouprodusente en verwante belanghebbendes te bewerkstellig.

VKB – vir die liefde van die land.

Besoek www.vkb.co.za vir meer inligting.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.