On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
Show Background
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Yolanda
Listen Live Streams
Dankie Donderdae by NWK

Dankie Donderdae by NWK Venue: Nelson Mandela-rylaan, Lichtenburg

18 November 2021

09:00 – 12:00

Mid-Morning Magic 

Buite-uitsending

Hierdie November reis OFM deur ons uitsaaigebied om die landbougemeenskap te bedank met “Dankie Donderdae”. Ons tweede stilhouplek is NWK ‘Retail’ in Lichtenburg.

Mid-Morning Magic saai regstreeks uit van 09:00 hierdie Donderdag, 18 November, vanaf NWK Retail Lichtenburg in Nelson Mandela-rylaan.

Daar sal ‘n aankopekompetisie wees, sowel as verskaffersuitstallings en verskeie items op promosie*.

NWK “Retail” winkels verseker eenstop-gerief en bied 'n wye reeks produkte, van boerderybenodigdhede en kruideniersware tot boumateriaal en buitelewe-items!

NWK “Retail” het 'n wye reeks kleinhandelafsetpunte regoor Noordwes, Gauteng en elders. Die winkels verseker eenstop-gerief en bied ’n wye reeks produkte – van boerderybenodigdhede tot kruideniersware, en boumateriaal tot jag- en buitelewebenodighede, aangepas by elke winkel se unieke mark – EN alles onder een dak. Econobuild-winkels en verskeie vulstasies vorm ook deel van NWK “Retail” se portefeulje.

Besoek NWK Retail vir meer inligting.

*Net geldig van 18 tot 20 November 2021.


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.