On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Maak reg vir ‘n wenner naweek met Beefmaster!

Maak reg vir ‘n wenner naweek met Beefmaster! Venue: Beefmaster Factory shop, 2 Carlstein St, Kimdustria, Kimberley


Dis weer Vrydag, braai dag op OFM! Mid-Morning Magic kuier vanaf 09:00 by Beefmaster se fabriekswinkel in Kimdustria, Kimberley. 

Maak seker jy kom maak ‘n draai vir groot spesiale aanbiedinge soos tien present afslag op wêreldbeker braaibokse:

 

Springbok Braai Box @ R600:

  • Beef Sosatie | 4pc
  • Striploin AB Steaks | 4 x 300g
  • Marinated Beef Rashers | 1kg
  • Bakkies Botha Boerewors | 1 x 500g
  • Beef Espetada | 1kg
  • Wilds Boerewors | 2 x 500g
  • Pork Sosaties | 4pc

Vaste 5 Wors Box @ R440:

  • Wagyu Boerewors | 2 x 500g
  • Beefmaster Boerewors | 2 x 500g
  • Oom Jaap se Wors | 2 x 500g
  • Wilds Boerewors | 2 x 500g
  • Kaaswors – Dun | 2 x 500g

Backline Box @R480

  • Beef Lean Mince | 3 x 500g
  • Minute Steaks | 1kg
  • Tenderized Steak | 4 x 200g
  • Beefmaster Boerewors – Thin | 2 x 500g
  • Chicken Breast Fillet | 1kg

Bomb Squad Box @R600

  • Rump A Grade Bomb Steak | 1kg
  • T-Bone A Grade Bomb Steak | 1kg
  • Beefmaster Boerewors | 1kg
  • Marinated Lamb Riblets | 1kg
  • Pork Fillet | 1kg
  • Lemon & Herb Chicken Leg Quarters | 1kg

Slegs geldig vir Vrydag, 22 September! Aflwering kan gereël word, maar die produk sal nie noodwendig reeds teen die naweek die koper bereik nie. Die spesiale prys sal wel steeds geldig wees mits dit op 22 September bestel word.

Plus, spandeer meer as R300 en kwalifiseer vir die gelukstrekking.

Daar gaan ook smullekker sosaties, ‘boerie-burgers’ en skilpaadjies te koop wees.

So maak seker jy mis nie dit nie. Kry als wat jy nodig het vir ‘n wenner braai vir die langnaweek.





View All

News

Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.