Gariep-Kunstefees
16:36 (GMT+2) Mon, 25 Jul 2016
Gariep-Kunstefees Venue: Kimberley

Delf Dieper’ en ‘Ontgin jou Wêreld’ by vanjaar se Gariep-kunstefees, 1 – 4 September 2016 in Kimberley!  OFM is weereens ‘feesbevange’ met regstreekse uitsendings vanaf die feesterrein!

Kuier saam met Cyril Viljoen, tussen 13:00 en 16:00, 1 en 2 September en weer van 09:00 tot 13:00, 3 September. Zelda Goetz kuier ook saam vanaf 13:00 op die 3de. Jy kan ook lekker pryse wen met die OFM gelukswiel, vra die buiteuitsendingspan vir meer inligting.

Bly ingeskakel op OFM vir onderhoude met die kunstenaars.

Op die verhoog tydens Gariep is Leah, Willem Botha, Pietman die Skot, Jennifer Zamudio, Majozi, Brendan Peyper, Nadine, BlackByrd, Dewald Wasserfall, Bobby van Jaarsveld, Kurt Darren, Karlien van Jaarsveld, Dr Victor and the Rasta Rebels, Matthe Mole en meer!

Kry die volledige program by www.gariepfees.co.za en kaartjies by www.computicket.co.za.

OFM is ’n trotse mediaborg van die Gariep-kunstefees in Kimberley – Ontgin jou wêreld, delf dieper!

Win with Checkers Sixty60 app
Competition Date: 16 Sep 2020
Skip the queues and get your groceries and drinks delivered to your
Win with Dulux Specialist Paint Centre Klerksdorp
Competition Date: 11 Sep 2020
Spruce up your Space this SpringIt’s Spring
Win with McDonald’s McSavers
Competition Date: 28 Aug 2020
It’s official! McDonald’s McSavers m

  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more