On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
#ANC108

View All

News

Hulde vir bewaringsikoon Jane Goodall ná sy op 91 sterf

Hulde stroom wêreldwyd in vir die wêreldbekende primatoloog en omgewingsaktivis dr. Jane Goodall, wat Woensdag (1/10) in die ouderdom van 91 jaar in Kalifornië in haar slaap oorlede is.  Read More


Hommeltuie by Deense lughawens is ‘hibriede aanvalle’

Denemarke se premier Mette Frederiksen waarsku die hommeltuig-voorvalle by verskeie lughawens in haar land is die “ernstigste aanval op kritieke Deense infrastruktuur tot nog toe”.  Read More


Trump eis VN-ondersoek na “drievoudige sabotasie”

Pres. Donald Trump beskuldig die Verenigde Nasies daarvan dat hy met sy besoek aan die Algemene Vergadering in New York vandeesweek drie keer gesaboteer is.  Read More


Charlie Kirk: Verdagte glo in verhouding met transgender persoon

Die verdagte wat daarvan beskuldig word dat hy die regse aktivis Charlie Kirk doodgeskiet het, verskyn Dinsdag (16/9) in die hof. Hy was glo in ’n romantiese verhouding met sy transgender huismaat.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.