Central SA
Noordwes-boer se marteling wys plaasaanvalle verg spesiale aandag – Ian Cameron
--- Admin 29 Oct 2026Die marteling van ’n beesboer in Noordwes wys waarom plaasaanvalle voorkeur moet geniet wanneer die polisie misdaadbekamping beplan. Ian Cameron, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, vra die ondersoek na die aanval moet dringend geprioritiseer word. Die buitengewone geweld, afgeleë ligging van plase en afstand van noodhulp ..Read More


