On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
Show Background
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Yolanda
Listen Live Streams

Podcast

Jou Lyf


Jou lyf – ‘n Afrikaanse Potgooi oor Gesondheid. In die digitale wêreld van vandag kan mens alle antwoorde op Google kry, maar kan jy dit in Afrikaans altyd suksesvol doen? Nikki van der Linde, Babette Labuschagne en Dr. Karen Minnaar is hier om jou te help met die vroulike liggaam se raaisels. Ons gesels oor alles van menstruasie tot borskanker, en alles tussenin, wat jy dalk te skaam is om oor te praat of oor te vra. Dalk het jy ook nie altryd toegang tot ‘n profesionele mediese antwoord nie. Moenie verder soek nie. Jou Lyf is die potgooi wat al jou vrae sal beantwoord.
What's Happening

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.