On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NATANIËL IN CONCERT KIMBERLEY

NATANIËL IN CONCERT KIMBERLEY

Ná ’n lang afwesigheid sedert hulle 2019-optredes in Kimberley, keer Nataniël en pianis Charl du Plessis vir die eerste keer terug: Vrydag 16 April om 18:00 by die St Cyprian’s Katedraal in Kimberley. Nataniël en Charl het so pas 21 jaar saam op die verhoog gevier. Hierdie vertoning bestaan uit musiek, oud en nuut, oorspronklik en immergroen, jazz, blues, soul, pop en eksentriek, altyd verrassend. Nataniël se kenmerkende stories is in beide Engels en Afrikaans. Beperkte sitplekke beskikbaar! Boeke, CD's, gebak, keramiek en ander produkte te koop! Geen kinders onder 15. Alle veiligheidsprotokol word gevolg. Maskers verpligtend. Vir Kimberley: Bespreek nou by ‪083 746 8385‬.

Venue: St Cyprian’s Katedraal  | Event date:  16 April 2021, 18:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address:  | Contact Number:  ‪083 746 8385‬
View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.