On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Angel Hearts Workshop for people with disabilities Vadersdag Mark

Angel Hearts Workshop for people with disabilities Vadersdag Mark

Kom ondersteun Angel Hearts Workshop for people with disabilities in Bloemfontein tydens hulle Vadersdag Mark die 19de Junie vanaf 09:00 - 13:00. Daar is pragtige handgemaakte geskenke en heerlike eetgoed te koop. Bederf jou pa en oupa met 'n geskenk vir Vadersdag en sodoende ondersteun jy mense met gestremdhede. Angel Hearts is in Leviseur straat, 4B, Westdene Bloemfontein. Kontak Karen by 082 871 3121 vir meer besonderhede.

Venue: 4B Leviseur str  | Event date:  19 June 2021, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  082 871 3121
View All

News

Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


Wêreldleiers doen beroep op de-eskalasie ná VSA-aanval op Iran

Diplomatieke druk neem wêreldwyd toe ná VSA-lugaanvalle op drie van Iran se kernaanlegte, met wêreldleiers wat waarsku oor die toenemende risiko van ’n wyer oorlog in die Midde-Ooste.  Read More


Iran-teenaanval volg kort op Israeliese lugaanvalle

Spanning in die Midde-Ooste het nuwe hoogtes bereik toe Israel Vrydagoggend (13/6) onder meer Iran se kern- en militêre fasiliteite, asook die land se hoofuraanverrykingsaanleg in Natanz, geteiken het...  Read More


Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.