On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: CVO Eendrag Boere Gholfdag

CVO Eendrag Boere Gholfdag

CVO skool Eendrag Jan Kempdorp hou 'n boere gholfdag op 18/09/2021. Gholfers en nie-gholfers welkom. R300 p/p sluit middag- en aandete in. Kontant kroeg beskikbaar. G n T tree op vanaf 16:00. Vir meer inligting of indien daar iemand is wat sal belangstel om n borg te wees, kan Adel of Frikkie gekontak word.

Venue: Jan Kempdorp golfbaan  | Event date:  18 September 2021, 08:30  | Area:  Northern Cape  | City:  Jan kempdorp  | Address:  | Contact Number:  078 666 4270/082 926 4632  | Contact Email:  apotgieter03@gmail.com
View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.