On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Tadcaster se Baal Braai

Tadcaster se Baal Braai

Tadcaster Trading Post in Vaalharts bied aan die BAAL- BRAAI van die jaar, met Jennifer Zamudio en nog kunstenaars wat optree sal jy dit nie wil mis nie! Dagboek die datum, Woensdag- 8 Maart om 7uur na middag! R50.00 toegang OF R150.00 per persoon, spitbraai ete ingesluit. Kaartjies is beskikbaar by Tadcaster of jy kan hulle direk kontak op 0842426297. Loer gerus op Tadcaster Trading Post se facebook blad vir meer inligting,

Venue: Tadcaster Trading Post  | Event date:  08 March 2023, 07:05  | Area:  Northern Cape  | City:  Hartswater  | Address: Tadcaster Trading Post, Plot 5D6, 8550 - Vaalharts  | Contact Number:  0829482077  | Contact Email:  diana@tadcastertrading.co.za
View All

News

Van konfrontasie tot gesprek: Ramaphosa en Trump vergader

Die Suid-Afrikaanse afvaardiging na Amerika is opgeruimd oor privaat gesprekke Woensdagaand (21/5) met die Amerikaanse pres. Donald Trump, wat gevolg het op ’n konfrontasie voor die media in die...  Read More


Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.