On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Hoërskool Pres Steyn Manne-aand

Hoërskool Pres Steyn Manne-aand

Daar is `n white collar boxing met Drikus du Plessis as skeidsregter. Tommy Rodgers oud HTS leerder gaan teen Ollie le Roux oud Grey leerder boks. Shandor Potgieter van OFM gaan teen Ryk Kleinhans boks. Donovan Majiet aka Brown Bomber gaan teen `n mystery opponent boks. Savva Kambanis gaan teen Adriano Ano Gomes boks. Adrian Saffy gaan teen Wiets Zamalek de Bruyn boks. Eksklusiewe sports memorabilia en jag pakkete gaan opgeveil word deur Jeandre Smith en die MC is Pieter Moller. Wie gaan die jaar die dubbel brandewyn ek coke challenge wen, die wêreld rekord staan tans op R85 000,00 gehou deur Jacques Fordknox Strydom. Kaartjies is R5000,00 per tafel of R500,00 per persoon wat `n ete insluit, en `n kontant kroeg is beskikbaar. Vir besprekings, kontak Bianca: 066 231 26 94.

Venue: Be Human Middelwater Plaas  | Event date:  09 October 2024, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: R30 - Brandfort pad  | Contact Number:  066 231 26 94
View All

News

Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


Wêreldleiers doen beroep op de-eskalasie ná VSA-aanval op Iran

Diplomatieke druk neem wêreldwyd toe ná VSA-lugaanvalle op drie van Iran se kernaanlegte, met wêreldleiers wat waarsku oor die toenemende risiko van ’n wyer oorlog in die Midde-Ooste.  Read More


Iran-teenaanval volg kort op Israeliese lugaanvalle

Spanning in die Midde-Ooste het nuwe hoogtes bereik toe Israel Vrydagoggend (13/6) onder meer Iran se kern- en militêre fasiliteite, asook die land se hoofuraanverrykingsaanleg in Natanz, geteiken het...  Read More


Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.