On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Angel Hearts Workshop for people with Disabilities Kersmark

Angel Hearts Workshop for people with Disabilities Kersmark

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Kersmark waar ons unieke kersgeskenke verkoop vir oud en jonk. Daar gaan ook heerlike eetgoed verkoop word. Kom kuier vir ons vanaf 09:00 - 13:00 en ondersteun so ons mense met gestremdhede. Vir navrae, kontak Karen Kemp

Venue: Angel Hearts Workshop  | Event date:  30 November 2024, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Westdene Bloemfontein  | Address: Leviseur str 4B  | Contact Number:  082 871 31 21
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.