On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Bloemhof Mark

Bloemhof Mark

Bloemhof Mark hou 'n Valentynsmark by die Posduifklub, Suidstraat, Bloemhof op 8 Februarie. Kom geniet die dag saam met die uitstallers. Allerei te sien en te koop. Kom kuier vir ons, al is dit net vir n geselsie en 'n koeldrank. Ons waardeer elkeen wat opdaag en ons ondersteun.

Venue: Posduif Klub  | Event date:  08 February 2025, 08:00  | Area:  North West  | City:  Bloemhof  | Address: Suidstraat  | Contact Number:  0826797927  | Contact Email:  britten.admin02@bastionlime.co.za
View All

News

Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


Van konfrontasie tot gesprek: Ramaphosa en Trump vergader

Die Suid-Afrikaanse afvaardiging na Amerika is opgeruimd oor privaat gesprekke Woensdagaand (21/5) met die Amerikaanse pres. Donald Trump, wat gevolg het op ’n konfrontasie voor die media in die...  Read More


Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.