On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Basaar NG Gemeente Virginia

Basaar NG Gemeente Virginia

NG Gemeente Virginia hou jaarlikse basaar op 30 Mei. Kom kuier lekker saam. Daar is lekker kos, gebak, lekkernye en koektafel beskikbaar. Asook a Snappie scrappie tafel. Almal welkom.

Venue: NG Kerk Virginia  | Event date:  30 May 2025, 07:57  | Area:  Free State  | City:  Virginia  | Address:  | Contact Number:  0723846471
View All

News

Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


Van konfrontasie tot gesprek: Ramaphosa en Trump vergader

Die Suid-Afrikaanse afvaardiging na Amerika is opgeruimd oor privaat gesprekke Woensdagaand (21/5) met die Amerikaanse pres. Donald Trump, wat gevolg het op ’n konfrontasie voor die media in die...  Read More


Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.