On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Stamselskenking bewusmaking & Fondsinsameling Pretstap

Stamselskenking bewusmaking & Fondsinsameling Pretstap

Kom wees deel van 'n 5km of 10km pretstap of pretdraf ten bate van die bewusmaking van stamselskenkings en fondsinsameling vir 'n familie wat dringend 'n skenker benodig.

Venue: Novel Wellness Centre  | Event date:  23 August 2025, 07:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 9b New Market Road, Groenvlei, Bloemfontein  | Contact Number:  0736313287  | Contact Email:  tarina260693@gmail.com
View All

News

Weermaghoof plaas druk op Netanyahu oor gyselaarsooreenkoms

Israel se veiligheidskabinet hou Dinsdag (26/8) ’n belangrike vergadering oor die jongste voorgestelde gyselaarsooreenkoms met Hamas, wat bemiddel is deur Egipte en Katar.  Read More


Appèlhof verwerp Trump se boete, maar handhaaf bevinding oor bedrog

Die prokureur-generaal van New York gaan appèl aanteken teen ’n appèlhof in New York se verwerping van die siviele boete van $515 miljoen teen pres. Donald Trump. Dié hof het egter ’n bedrogbevinding...  Read More


Dit reën missiele – maar Zelenski stem in tot beraad met Poetin

Nadat Rusland een van die grootste lugaanvalle tot dusver vanjaar op Oekraïne uitgevoer het, herhaal pres. Wolodimir Zelenski sy bereidwilligheid om met pres. Wladimir Poetin van Rusland oor vrede te...  Read More


Israel mobiliseer 60 000 reserviste voor aanslag op Gasa-stad

Israel beplan om 60 000 reserviste op te roep vir ’n grootskaalse grondaanval op Gasa-stad, wat deur premier Benyamin Netanyahu as Hamas se laaste groot vesting beskryf word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.