Lewende Woord Bloemfontein Blessing aand
Ons bid die seën van die Here oor jou, jou geliefdes, jou werksplek en dit wat die Here vir jou beplan vir die jaar. Bring jou familie en vriende saam. Vir navrae, kontak die kerkkantoor
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 25 January 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 051-451 99 99
