On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Griekwastad Bieruniefees 2026

Griekwastad Bieruniefees 2026

Griekwastad hou Reunie met 'n Bierfees van 25 - 27 September. As jy al ooit die strate van diè dorp bewandel het, kom kuier saam. Geniet ou herhinneringe, eet en lag weer saam. Genoeg aktiwiteite en stalletjies vir oud en jonk. Skaapkopete en spitbraa. Ons bied ook 'n Pluimveeskou en uitstalling aan. Kaartjie besprekings by www.griekwastad.com en alle inligting is ook daar beskikbaar.

Venue: Griekwastad Skougronde  | Event date:  25 September 2026, 18:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Griekwastad  | Address: Waterstraat  | Contact Number:  082 374 8290  | Contact Email:  info@griekwastad.com
View All

News

Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


EU beplan streng nuwe reëls vir kinders op sosiale media

Strenger beperkings op die gebruik van sosiale media wag straks op Europese kinders jonger as 15 nadat die Europese Unie (EU) planne aangekondig het om toegang tot platforms soos TikTok, Instagram,...  Read More


Sardine deaths stretch 2,600km due to possible pilchard herpesvirus

South Africa is experiencing an unusual sardine mortality event that has been reported across a vast stretch of coastline, from the Western Cape through the southern and eastern coasts, into the...  Read More


NWU director details 9/11 experience and how it changed her

What started as a mundane New York train ride to a remedial English class for then 21-year-old Lerato Wana placed her at the heart of the chaos.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.