Harmonie Wynveiling
Harmonie hou weer ons jaarlikse Wynveiling, met meer as 60 lotte om op te veil. Kom neem deel aan die wynproe en geniet 'n heerlike steak-ete. Kaartjies beloop R150 per persoon, tafelbesprekings is welkom. Kontak vir Bianca 060 940 2533.
Venue: Bella Cardi Wedding Venue
| Event date: 03 September 2026, 18:00
| Area: Northern Cape
| City: Kimberley
| Address: Bella Cardi Wedding Venue, N12 nasionale pad
| Contact Number: 0609402533
| Contact Email: bianca@ngkharmonie.co.za
